Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge
In sommige charismatiese dringe word die doop met die Heilige Gees as 'n noodsaaklike "second blessing" voorgestel. Bo en behalwe dat jy glo in Jesus Christus moet jy ook met die Gees gedoop word voordat jy 'n ware (of geseënde) gelowige kan wees. Dit is veral tekste soos Hd. 2:...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
1997-12-01
|
Series: | Acta Theologica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6126 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | In sommige charismatiese dringe word die doop met die Heilige Gees as 'n noodsaaklike "second blessing" voorgestel. Bo en behalwe dat jy glo in Jesus Christus moet jy ook met die Gees gedoop word voordat jy 'n ware (of geseënde) gelowige kan wees. Dit is veral tekste soos Hd. 2:38 en 8:14-17 wat ingespan word vir die gedagte dat geloof/bekering en doop met die Gees twee afsonderlike gebeure is; geloof moet opgevolg word deur die doop met die Gees. En as bewys van laasgenoemde dien besondere ervarings soos tongspraak, en meer resent: neerval of lag in die Gees.
|
---|---|
ISSN: | 1015-8758 2309-9089 |