Die doop en vervulling met die Heilige Gees - 'n herwaardering, primêr vanuit Handelinge

In sommige charismatiese dringe word die doop met die Heilige Gees as 'n noodsaaklike "second blessing" voorgestel. Bo en behalwe dat jy glo in Jesus Christus moet jy ook met die Gees gedoop word voordat jy 'n ware (of geseënde) gelowige kan wees. Dit is veral tekste soos Hd. 2:...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: HC van Zyl
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 1997-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6126
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!