Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum
Die eeue-oue menslike vraag – Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die “nuwe wêreld”, die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie – daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2023-12-01
|
Series: | Acta Theologica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/7796 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
_version_ | 1823859004167684096 |
---|---|
author | L. Hoffman |
author_facet | L. Hoffman |
author_sort | L. Hoffman |
collection | DOAJ |
description |
Die eeue-oue menslike vraag – Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die “nuwe wêreld”, die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie – daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers nie vinnige antwoorde nie. ’n Pragtige voorblad wat herinner aan iets uit die (’n) ruimte met die uitdagende woorde in groot rooi letters: “Daar is méér”. Die taalgebruik is kreatief – keurig deur ’n kunstenaar aangewend vanaf ’n palet van Afrikaanse teologiese en filosofiese taal. Konsepte soos “Wat en waar is die middel C van die Christelike geloof?”; “Die misterie van verwondering: ’n Libretto met die titel ‘Daar is méér!’”; “Klopdisselboom met ’n pedonkiekar in Amper-Stamperland”; “Pikkewouters: Amperkaraktertjies in die Wilde Weste van stamper”; “bewolkte rekenarisering” (“computer clouding”); “blokkettings” (“block chains”). Die boek is deurspek met illustrasies en verduidelikings van dit wat in die teks bespreek word. Dit skep die indruk van ’n reis oppad iewers heen, maar langs die pad is allerlei ter saaklike “afdraaipaadjies” wat die reis letterlik en figuurlik inkleur.
|
format | Article |
id | doaj-art-a7e270c9060945a5b37dc5442e6bcfcc |
institution | Kabale University |
issn | 1015-8758 2309-9089 |
language | English |
publishDate | 2023-12-01 |
publisher | University of the Free State |
record_format | Article |
series | Acta Theologica |
spelling | doaj-art-a7e270c9060945a5b37dc5442e6bcfcc2025-02-11T09:29:21ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90892023-12-0143210.38140/at.v43i2.7796Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en MetaversumL. Hoffman0University of the Free State Die eeue-oue menslike vraag – Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die “nuwe wêreld”, die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie – daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers nie vinnige antwoorde nie. ’n Pragtige voorblad wat herinner aan iets uit die (’n) ruimte met die uitdagende woorde in groot rooi letters: “Daar is méér”. Die taalgebruik is kreatief – keurig deur ’n kunstenaar aangewend vanaf ’n palet van Afrikaanse teologiese en filosofiese taal. Konsepte soos “Wat en waar is die middel C van die Christelike geloof?”; “Die misterie van verwondering: ’n Libretto met die titel ‘Daar is méér!’”; “Klopdisselboom met ’n pedonkiekar in Amper-Stamperland”; “Pikkewouters: Amperkaraktertjies in die Wilde Weste van stamper”; “bewolkte rekenarisering” (“computer clouding”); “blokkettings” (“block chains”). Die boek is deurspek met illustrasies en verduidelikings van dit wat in die teks bespreek word. Dit skep die indruk van ’n reis oppad iewers heen, maar langs die pad is allerlei ter saaklike “afdraaipaadjies” wat die reis letterlik en figuurlik inkleur. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/7796 |
spellingShingle | L. Hoffman Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum Acta Theologica |
title | Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum |
title_full | Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum |
title_fullStr | Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum |
title_full_unstemmed | Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum |
title_short | Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum |
title_sort | daar is meer n outobiografiese reisverhaal deur amper stamperland en metaversum |
url | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/7796 |
work_keys_str_mv | AT lhoffman daarismeernoutobiografiesereisverhaaldeuramperstamperlandenmetaversum |