Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum
Die eeue-oue menslike vraag – Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die “nuwe wêreld”, die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie – daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers...
Saved in:
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Article |
| Language: | English |
| Published: |
University of the Free State
2023-12-01
|
| Series: | Acta Theologica |
| Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/7796 |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|