J.H. Van Wyk, Teologie van die Koninkryk: Studies in Dogmatiek en Etiek

Uit teks: Die afgelope tyd het verskeie Suid-Afrikaanse teoloë bundels met versamelde werk of oorsigte van hul skryfwerk en lewe die lig laat sien. Mens dink hier aan die vyf-volume Collected Essays/Versamelde Opstelle van D.J. Smit;1 A Theological Odyssey: My life in writing en die outobiografie I...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Rian Venter
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2015-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2721
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Die afgelope tyd het verskeie Suid-Afrikaanse teoloë bundels met versamelde werk of oorsigte van hul skryfwerk en lewe die lig laat sien. Mens dink hier aan die vyf-volume Collected Essays/Versamelde Opstelle van D.J. Smit;1 A Theological Odyssey: My life in writing en die outobiografie I have come a long way van J.W. de Gruchy,2 en Pathways in theology: Ecumenical, African and Reformed van P. Naude.3 Die bundel opstelle van J.H. van Wyk kan nou hierby gevoeg word. Hierdie werke bied almal nie net interessante en belangrike insae in indiwiduele teoloë se lewe en werk nie, maar ook ’n blik op sistematiese teologiese werk wat die afgelope dekades in Suid-Afrika gedoen is. Die indruk deurgaans is van ’n klein, maar kreatiewe en dinamiese denkgemeenskap.
ISSN:1015-8758
2309-9089