Ben J. de Klerk & Fika J. van Rensburg, Preekgeboorte. 'n Handleiding vir gereformeerde eksegese en prediking. Toegepas op 1 Petrus 2:11-12, 18-25

Uit teks: Preekgeboorte is ’n handboek vir die klassituasie. Dit begelei die student in 27 stappe van die mees basiese eksegese tot die voltooide preek. Met “student” word bedoel die een wat Grieks 2 of 3 agter die blad het en dus die eksegese uit die Griekse grondteks kan doen. Met enkele aanpassi...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Hermie C. van Zyl
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2008-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2196
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Preekgeboorte is ’n handboek vir die klassituasie. Dit begelei die student in 27 stappe van die mees basiese eksegese tot die voltooide preek. Met “student” word bedoel die een wat Grieks 2 of 3 agter die blad het en dus die eksegese uit die Griekse grondteks kan doen. Met enkele aanpassings sou die stappe egter ook gevolg kon word deur studente met geen kennis van Grieks nie. Die  boek is afgestem op preekmaak uit die Nuwe Testament, maar die stappe kan sekerlik ook op die Ou Testament toegepas word.
ISSN:1015-8758
2309-9089