Die interkulturele dimensie van industriele opleiding

Suid-Afrika, 'n land waar eerste en derde wêreld mekaar op 'n unieke wyse ontmoet, staan voor 'n besondere uitdaging wat die opleiding van sy mannekrag betref. Sosiale, politieke maar veral ekonomiese faktore het die afgelope paar jaar ingrypende besinning en beplanning genood- saak...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: H.J. Groenewald
Format: Article
Language:English
Published: University of Johannesburg 2022-11-01
Series:Communicare
Subjects:
Online Access:https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2181
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1832593891172286464
author H.J. Groenewald
author_facet H.J. Groenewald
author_sort H.J. Groenewald
collection DOAJ
description Suid-Afrika, 'n land waar eerste en derde wêreld mekaar op 'n unieke wyse ontmoet, staan voor 'n besondere uitdaging wat die opleiding van sy mannekrag betref. Sosiale, politieke maar veral ekonomiese faktore het die afgelope paar jaar ingrypende besinning en beplanning genood- saak wat gelei het tot 'n heeltemal nuwe bedeling op die arbeidsterrein. Dit kan aanvaar word dat die tagtigerjare dié tydperk in die land se geskiedenis sal wees wat as smeltkroes vir arbeidsbetrekkinge tussen verskillende etniese en kulturele groepe sal dien. Sukses op die arbeidsfront gaan van deurslaggewende betekenis in die verbetering van menseverhoudinge op alle vlakke van die Suid-Afrikaanse samele- wing wees. Daarom sal daar meer as verbygaande aandag aan interkul- turele kommunikasie in die arbeidsituasie en in besonder aan industriele opleiding gegee moet word.
format Article
id doaj-art-d1c58b7f8aed4fb28d7dbfe8b48fa739
institution Kabale University
issn 0259-0069
2957-7950
language English
publishDate 2022-11-01
publisher University of Johannesburg
record_format Article
series Communicare
spelling doaj-art-d1c58b7f8aed4fb28d7dbfe8b48fa7392025-01-20T08:42:21ZengUniversity of JohannesburgCommunicare0259-00692957-79502022-11-012210.36615/jcsa.v2i2.2181Die interkulturele dimensie van industriele opleidingH.J. Groenewald0University of Fort Hare Suid-Afrika, 'n land waar eerste en derde wêreld mekaar op 'n unieke wyse ontmoet, staan voor 'n besondere uitdaging wat die opleiding van sy mannekrag betref. Sosiale, politieke maar veral ekonomiese faktore het die afgelope paar jaar ingrypende besinning en beplanning genood- saak wat gelei het tot 'n heeltemal nuwe bedeling op die arbeidsterrein. Dit kan aanvaar word dat die tagtigerjare dié tydperk in die land se geskiedenis sal wees wat as smeltkroes vir arbeidsbetrekkinge tussen verskillende etniese en kulturele groepe sal dien. Sukses op die arbeidsfront gaan van deurslaggewende betekenis in die verbetering van menseverhoudinge op alle vlakke van die Suid-Afrikaanse samele- wing wees. Daarom sal daar meer as verbygaande aandag aan interkul- turele kommunikasie in die arbeidsituasie en in besonder aan industriele opleiding gegee moet word. https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2181eerste en derde wêreldSosiale, politiekeekonomiese faktorearbeidsterreinSuid-Afrikaanse samele- wing
spellingShingle H.J. Groenewald
Die interkulturele dimensie van industriele opleiding
Communicare
eerste en derde wêreld
Sosiale, politieke
ekonomiese faktore
arbeidsterrein
Suid-Afrikaanse samele- wing
title Die interkulturele dimensie van industriele opleiding
title_full Die interkulturele dimensie van industriele opleiding
title_fullStr Die interkulturele dimensie van industriele opleiding
title_full_unstemmed Die interkulturele dimensie van industriele opleiding
title_short Die interkulturele dimensie van industriele opleiding
title_sort die interkulturele dimensie van industriele opleiding
topic eerste en derde wêreld
Sosiale, politieke
ekonomiese faktore
arbeidsterrein
Suid-Afrikaanse samele- wing
url https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2181
work_keys_str_mv AT hjgroenewald dieinterkultureledimensievanindustrieleopleiding