Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening
Een van die groot veranderinge in stedelike privaatpraktyk die afgelope paar jaar was ten opsigte van die verskaffing van na-ure diens. Die vorming van groepspraktyke, wat die samewerking van verskillende praktyke behels, om 'n na-ure diens by 'n sentrale punt op 'n rotasiebasis te le...
Saved in:
| Main Authors: | , , |
|---|---|
| Format: | Article |
| Language: | English |
| Published: |
AOSIS
2003-03-01
|
| Series: | South African Family Practice |
| Subjects: | |
| Online Access: | https://safpj.co.za/index.php/safpj/article/view/1978 |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| _version_ | 1849340096950566912 |
|---|---|
| author | P. Bruwer G. Joubert L.A. Hiemstra |
| author_facet | P. Bruwer G. Joubert L.A. Hiemstra |
| author_sort | P. Bruwer |
| collection | DOAJ |
| description | Een van die groot veranderinge in stedelike privaatpraktyk die afgelope paar jaar was ten opsigte van die verskaffing van na-ure diens. Die vorming van groepspraktyke, wat die samewerking van verskillende praktyke behels, om 'n na-ure diens by 'n sentrale punt op 'n rotasiebasis te lewer, is 'n uitbreidende tendens. Hierdie stelsel het deels die tradisionele gebruik van Suid-Afrikaanse pasiënte, om hul algemene praktisyns direk te skakel, vervang. 'n Groter poel van geneeshere word betrek en sodoende word die las op praktisyns verminder. Hierdie veranderinge is nie slegs tot Suid-Afrika beperk nie, maar is ook die geval in ander lande bv. Australie en Brittanje. |
| format | Article |
| id | doaj-art-bdc659a4b2ac43029da478cbaee9494f |
| institution | Kabale University |
| issn | 2078-6190 2078-6204 |
| language | English |
| publishDate | 2003-03-01 |
| publisher | AOSIS |
| record_format | Article |
| series | South African Family Practice |
| spelling | doaj-art-bdc659a4b2ac43029da478cbaee9494f2025-08-20T03:43:58ZengAOSISSouth African Family Practice2078-61902078-62042003-03-0145310.4102/safp.v45i3.19781517Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se meningP. Bruwer0G. Joubert1L.A. Hiemstra2University of the Free StateUniversity of the Free StateUniversity of the Free StateEen van die groot veranderinge in stedelike privaatpraktyk die afgelope paar jaar was ten opsigte van die verskaffing van na-ure diens. Die vorming van groepspraktyke, wat die samewerking van verskillende praktyke behels, om 'n na-ure diens by 'n sentrale punt op 'n rotasiebasis te lewer, is 'n uitbreidende tendens. Hierdie stelsel het deels die tradisionele gebruik van Suid-Afrikaanse pasiënte, om hul algemene praktisyns direk te skakel, vervang. 'n Groter poel van geneeshere word betrek en sodoende word die las op praktisyns verminder. Hierdie veranderinge is nie slegs tot Suid-Afrika beperk nie, maar is ook die geval in ander lande bv. Australie en Brittanje.https://safpj.co.za/index.php/safpj/article/view/197824-hour group practiceafter hour servicepractice management |
| spellingShingle | P. Bruwer G. Joubert L.A. Hiemstra Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening South African Family Practice 24-hour group practice after hour service practice management |
| title | Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening |
| title_full | Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening |
| title_fullStr | Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening |
| title_full_unstemmed | Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening |
| title_short | Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening |
| title_sort | die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na ure dilemma deelnemende pasiente en geneeshere se mening |
| topic | 24-hour group practice after hour service practice management |
| url | https://safpj.co.za/index.php/safpj/article/view/1978 |
| work_keys_str_mv | AT pbruwer die21uurgroepspraktykasmoontlikeoplossingvirdienauredilemmadeelnemendepasienteengeneesheresemening AT gjoubert die21uurgroepspraktykasmoontlikeoplossingvirdienauredilemmadeelnemendepasienteengeneesheresemening AT lahiemstra die21uurgroepspraktykasmoontlikeoplossingvirdienauredilemmadeelnemendepasienteengeneesheresemening |