Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening

Een van die groot veranderinge in stedelike privaatpraktyk die afgelope paar jaar was ten opsigte van die verskaffing van na-ure diens. Die vorming van groepspraktyke, wat die samewerking van verskillende praktyke behels, om 'n na-ure diens by 'n sentrale punt op 'n rotasiebasis te le...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: P. Bruwer, G. Joubert, L.A. Hiemstra
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2003-03-01
Series:South African Family Practice
Subjects:
Online Access:https://safpj.co.za/index.php/safpj/article/view/1978
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Een van die groot veranderinge in stedelike privaatpraktyk die afgelope paar jaar was ten opsigte van die verskaffing van na-ure diens. Die vorming van groepspraktyke, wat die samewerking van verskillende praktyke behels, om 'n na-ure diens by 'n sentrale punt op 'n rotasiebasis te lewer, is 'n uitbreidende tendens. Hierdie stelsel het deels die tradisionele gebruik van Suid-Afrikaanse pasiënte, om hul algemene praktisyns direk te skakel, vervang. 'n Groter poel van geneeshere word betrek en sodoende word die las op praktisyns verminder. Hierdie veranderinge is nie slegs tot Suid-Afrika beperk nie, maar is ook die geval in ander lande bv. Australie en Brittanje.
ISSN:2078-6190
2078-6204