Vincent Brümmer, Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof

Uit teks: ’n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit – en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels – What are we doing when we pray?) verskyn, sedertd...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Martin Laubscher
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2013-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2565
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: ’n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit – en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels – What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer ’n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray – Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word.
ISSN:1015-8758
2309-9089