C.J.A. Vos, L.L. Hogan & J.H. Cilliers (Reds.), Preaching as a language of hope

Uit teks: Die sesde uitgawe van Studia Homiletica bevat die referate wat tydens die wêreldkongres van die Societas Homiletica in Pretoria (2006) gelewer is. Die kongrestema, “Preaching as a language of hope”, is uiters gepas in die lig van talle krisisse in die wêreld, waarvan armoede en VIGS waars...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Johan Janse van Rensburg
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2008-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2199
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Die sesde uitgawe van Studia Homiletica bevat die referate wat tydens die wêreldkongres van die Societas Homiletica in Pretoria (2006) gelewer is. Die kongrestema, “Preaching as a language of hope”, is uiters gepas in die lig van talle krisisse in die wêreld, waarvan armoede en VIGS waarskynlik die belangrikste is as die referate as aanduiding geneem moet word. Die roeping van die kerk om die Woord van God aan ’n wêreld te verkondig wat in ’n skynbare proses van verval is, behoort hoop in ’n verwarde wêreld te bring. Prediking wat nie in staat is om hoop te skep nie, is ontrou aan die aard van die prediking as die kommunikasie van God se antwoord vir die nood van mense.
ISSN:1015-8758
2309-9089