Paradigma-veranderings en die effek daarvan op die kerk

Vir 'n geruime tyd reeds is die tema van paradigma-veranderings ook in teologiese kringe ter sprake. En ons weet almal dat die opinies van teoloë die kerk op allerlei maniere raak. Daarom kan die kerk ook belang hê by wat teoloë die kerk op allerlei maniere raak. Daarom kan die kerk ook belang...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 1996-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6154
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Vir 'n geruime tyd reeds is die tema van paradigma-veranderings ook in teologiese kringe ter sprake. En ons weet almal dat die opinies van teoloë die kerk op allerlei maniere raak. Daarom kan die kerk ook belang hê by wat teoloë die kerk op allerlei maniere raak. Daarom kan die kerk ook belang hê by wat teoloë oor hierdie tema te sê het. Wat is paradigma-veranderings en waarop moet 'n besinning oor die tema bedag wees?
ISSN:1015-8758
2309-9089