Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouing

Siekte moet nie los van die breëre omgewing, agtergrond en geestesgesteldheid van die pasiënt gesien en hanteer word nie. Die belangrikheid hiervan moet ook in die geval van mense met 'n tradisionele Afrika lewens- en wêreldbeskouing nie uit die oog verloor word nie. Die rede waarom dit belang...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: C.M. Pauw
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2022-09-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6757
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1823858995572506624
author C.M. Pauw
author_facet C.M. Pauw
author_sort C.M. Pauw
collection DOAJ
description Siekte moet nie los van die breëre omgewing, agtergrond en geestesgesteldheid van die pasiënt gesien en hanteer word nie. Die belangrikheid hiervan moet ook in die geval van mense met 'n tradisionele Afrika lewens- en wêreldbeskouing nie uit die oog verloor word nie. Die rede waarom dit belangrik is om mense van Afrika binne die totaliteit van hulle lewensbestaan te sien, lê daarin dat die lewe 'n geïntegreerde geheel vorm. Vanuit die Afrika lewens- en wêreldbeskouing word alles, ook siekte, beleef as iets wat deel is van die totaliteit van menslike bestaan. Daarom is siekwees nie bloot 'n kwessie van in 'n bepaalde kliniese toestant verkeer nie. Om dus siekte en siektetoestande by Afrika mense beter te begryp, is dit noodsaaklik om kennis te dra van die tradisionele Afrika lewens- en wêreldbeskouing. Hiervoor word daar in die eerste plek kortliks gehandel teneinde ook die verband hiervan met siekte aan te dui. Daaruit volg enkele opmerkings oor die proses, wyse en metodes van genesing in 'n tradisionele konteks, waaruit sekere implikasies ten opsigte van siekte en genesing afgelei kan word. Die toepassingsveld is veral dié van geneeskundige dienste in 'n verstedelikende swart samelewing.
format Article
id doaj-art-8c34b6035267407ea1e7210f03aac79d
institution Kabale University
issn 1015-8758
2309-9089
language English
publishDate 2022-09-01
publisher University of the Free State
record_format Article
series Acta Theologica
spelling doaj-art-8c34b6035267407ea1e7210f03aac79d2025-02-11T09:33:17ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90892022-09-0114110.38140/at.v14i1.6757Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouingC.M. Pauw0University of Stellenbosch, South Africa Siekte moet nie los van die breëre omgewing, agtergrond en geestesgesteldheid van die pasiënt gesien en hanteer word nie. Die belangrikheid hiervan moet ook in die geval van mense met 'n tradisionele Afrika lewens- en wêreldbeskouing nie uit die oog verloor word nie. Die rede waarom dit belangrik is om mense van Afrika binne die totaliteit van hulle lewensbestaan te sien, lê daarin dat die lewe 'n geïntegreerde geheel vorm. Vanuit die Afrika lewens- en wêreldbeskouing word alles, ook siekte, beleef as iets wat deel is van die totaliteit van menslike bestaan. Daarom is siekwees nie bloot 'n kwessie van in 'n bepaalde kliniese toestant verkeer nie. Om dus siekte en siektetoestande by Afrika mense beter te begryp, is dit noodsaaklik om kennis te dra van die tradisionele Afrika lewens- en wêreldbeskouing. Hiervoor word daar in die eerste plek kortliks gehandel teneinde ook die verband hiervan met siekte aan te dui. Daaruit volg enkele opmerkings oor die proses, wyse en metodes van genesing in 'n tradisionele konteks, waaruit sekere implikasies ten opsigte van siekte en genesing afgelei kan word. Die toepassingsveld is veral dié van geneeskundige dienste in 'n verstedelikende swart samelewing. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6757
spellingShingle C.M. Pauw
Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouing
Acta Theologica
title Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouing
title_full Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouing
title_fullStr Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouing
title_full_unstemmed Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouing
title_short Siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele Afrika levens- en wêreldbeskouing
title_sort siesta en geneeskundige dienste teen die achtergrond van die traditionele afrika levens en wereldbeskouing
url https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6757
work_keys_str_mv AT cmpauw siestaengeneeskundigediensteteendieachtergrondvandietraditioneleafrikalevensenwereldbeskouing