A theology of compassion by O. Davies
Uit teks: Die paradigmaskuif van modernisme na post-modernisme het ongetwyfeld ook ’n Kopernikaanse omwenteling in die denke oor die wese van God te weeg gebring. ’n Deduktiewe, dogmatiese denke oor God, gefokus op die metafisiese attribute van God, word al hoe meer met ’n induktief-hermeneutiese...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2003-06-01
|
Series: | Acta Theologica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/1619 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Uit teks: Die paradigmaskuif van modernisme na post-modernisme het ongetwyfeld ook ’n Kopernikaanse omwenteling in die denke oor die wese van God te weeg gebring. ’n Deduktiewe, dogmatiese denke oor God, gefokus op die metafisiese attribute van God, word al hoe meer met ’n induktief-hermeneutiese en narratief-metaforiese verstaansmodel vervang. Binne die konteks
van hierdie paradigmaskuif moet Peter Ocks se evaluering van Davies se boek verstaan word. Hy skryf: “A theology of compasion is a subtle, discerning, and loving reformation of the history of European metaphysics and theology”.
|
---|---|
ISSN: | 1015-8758 2309-9089 |