Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap
Die sentrale tema van hierdie kongres is kommunikasie binne die organisasie. Dit is uiteraard nie toevallig dat hierdie tema gekies is nie. Per slot van rekening beleef ons tans in Suid-Afrika-maar dit geld in 'n sekere mate ook vir die res van die wêreld - 'n fase waarin daar krities en...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of Johannesburg
2022-11-01
|
Series: | Communicare |
Subjects: | |
Online Access: | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2149 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
_version_ | 1832593870483881984 |
---|---|
author | H.C. Marais |
author_facet | H.C. Marais |
author_sort | H.C. Marais |
collection | DOAJ |
description |
Die sentrale tema van hierdie kongres is kommunikasie binne die organisasie. Dit is uiteraard nie toevallig dat hierdie tema gekies is nie. Per slot van rekening beleef ons tans in Suid-Afrika-maar dit geld in 'n sekere mate ook vir die res van die wêreld - 'n fase waarin daar krities en indringend gekyk word na organisasiestrukture waarbinne die mens die grootste deel van sy of haar tyd deurbring. Teen die agtergrond van prosesse soos analises van die organisasie en arbeid deur verskillende kommissies, die toenemende mate van aktive- ring van die arbeidsmag en derglike verskynsels, is dit noodsaaklik dat ook die wetenskaplike gemeenskap op 'n wetenskaplik-verantwoorde wyse na hierdie terrein kyk. Ek wil daarom vandag enkele aspekte rakende organisasiekommunikasie aan die orde stel. Toegegee, my oriëntasie mag aanvanklik ietwat a-tipies voorkom, maar ek is nogtans daarvan oortuig dat my tema aktueel op hierdie terrein is. In die lig van die feit dat die terrein van organisasiekommunikasie nog relatief jonk is, is dit nodig om ter oriëntasie my tema enigsins breer aan te pak. As agtergrond wil ek daarom eers kortliks aandag gee aan die stand van kommunikasiewetenskap in die algemeen in Suid-Afrika. Vervolgens wil ek 'n kort oorsig van die aard van organisasiekommuni- kasie gee waarna die aandag dan toegespits word op die moontlike bydrae wat die Kommunikasiewetenskap kan lewer tot die problematiek rondom die wetenskap.
|
format | Article |
id | doaj-art-7fb2d1982fc0450a96492b0505fb3eae |
institution | Kabale University |
issn | 0259-0069 2957-7950 |
language | English |
publishDate | 2022-11-01 |
publisher | University of Johannesburg |
record_format | Article |
series | Communicare |
spelling | doaj-art-7fb2d1982fc0450a96492b0505fb3eae2025-01-20T08:42:30ZengUniversity of JohannesburgCommunicare0259-00692957-79502022-11-013210.36615/jcsa.v3i2.2149Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskapH.C. Marais0R.G.N. Die sentrale tema van hierdie kongres is kommunikasie binne die organisasie. Dit is uiteraard nie toevallig dat hierdie tema gekies is nie. Per slot van rekening beleef ons tans in Suid-Afrika-maar dit geld in 'n sekere mate ook vir die res van die wêreld - 'n fase waarin daar krities en indringend gekyk word na organisasiestrukture waarbinne die mens die grootste deel van sy of haar tyd deurbring. Teen die agtergrond van prosesse soos analises van die organisasie en arbeid deur verskillende kommissies, die toenemende mate van aktive- ring van die arbeidsmag en derglike verskynsels, is dit noodsaaklik dat ook die wetenskaplike gemeenskap op 'n wetenskaplik-verantwoorde wyse na hierdie terrein kyk. Ek wil daarom vandag enkele aspekte rakende organisasiekommunikasie aan die orde stel. Toegegee, my oriëntasie mag aanvanklik ietwat a-tipies voorkom, maar ek is nogtans daarvan oortuig dat my tema aktueel op hierdie terrein is. In die lig van die feit dat die terrein van organisasiekommunikasie nog relatief jonk is, is dit nodig om ter oriëntasie my tema enigsins breer aan te pak. As agtergrond wil ek daarom eers kortliks aandag gee aan die stand van kommunikasiewetenskap in die algemeen in Suid-Afrika. Vervolgens wil ek 'n kort oorsig van die aard van organisasiekommuni- kasie gee waarna die aandag dan toegespits word op die moontlike bydrae wat die Kommunikasiewetenskap kan lewer tot die problematiek rondom die wetenskap. https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2149kommunikasie binne die organisasieorganisasiestruktureanalises van die organisasieSuid-Afrika |
spellingShingle | H.C. Marais Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap Communicare kommunikasie binne die organisasie organisasiestrukture analises van die organisasie Suid-Afrika |
title | Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap |
title_full | Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap |
title_fullStr | Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap |
title_full_unstemmed | Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap |
title_short | Kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap |
title_sort | kommunikasiewetenskap en kommunikasie van die wetenskap |
topic | kommunikasie binne die organisasie organisasiestrukture analises van die organisasie Suid-Afrika |
url | https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/2149 |
work_keys_str_mv | AT hcmarais kommunikasiewetenskapenkommunikasievandiewetenskap |