B.J. de Klerk en F.W. de Wet (Reds), Met die oog op God. Voorveronderstellings van die reformatoriese invalshoek op Praktiese Teologie

Uit teks: Die verskyning van ’n plaaslike (prakties) teologiese vakboek – en dan nog in Afrikaans! – is beslis nie iets wat ongesiens verby kan gaan nie. Siende die Suid-Afrikaanse akademiese sisteem veel meer artikels as boeke beloon, was daar vanuit meet ’n nuuskierigheid en waardering by die les...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Martin Laubscher
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2014-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2609
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Die verskyning van ’n plaaslike (prakties) teologiese vakboek – en dan nog in Afrikaans! – is beslis nie iets wat ongesiens verby kan gaan nie. Siende die Suid-Afrikaanse akademiese sisteem veel meer artikels as boeke beloon, was daar vanuit meet ’n nuuskierigheid en waardering by die leser vir hierdie bydrae. Nie net spreek dit die behoefte aan boeke op plaaslike front in vaktaal aan nie, maar dit probeer so ook om weliswaar ’n meer omvattende en indringende bydrae te lewer.
ISSN:1015-8758
2309-9089