Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese

Besluite oor die toekoms van die uitsaaiwese In Suid-Afrika is nie maklik nie. Kyk 'n mens na wat in die bulte land gebeur blyk dit dat regerings deur 'n aantal faktore forseer word om deregulering en privatisering as 'n ultweg te aanvaar. Die faktore wat 'n herdefiniëring van o...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Pieter Jacobus Fourie
Format: Article
Language:English
Published: University of Johannesburg 2022-11-01
Series:Communicare
Subjects:
Online Access:https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/1984
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1832593824043499520
author Pieter Jacobus Fourie
author_facet Pieter Jacobus Fourie
author_sort Pieter Jacobus Fourie
collection DOAJ
description Besluite oor die toekoms van die uitsaaiwese In Suid-Afrika is nie maklik nie. Kyk 'n mens na wat in die bulte land gebeur blyk dit dat regerings deur 'n aantal faktore forseer word om deregulering en privatisering as 'n ultweg te aanvaar. Die faktore wat 'n herdefiniëring van openbare ult saalkommunikasle afdwing is die onhaalbaarheid van objektiwiteit, ontwikkelinge op die gebied van die ultsaaltegnologie, die polimiese van televisie, professionalisering in die uitsaalberoepe en die ontwikkeling van die demokrasie. Hierdie faktore, wat in 'n groot mate deur die uit saalmedia self dikteer word, maak die aanvaarding van pluralisme as onafwendbaar. Dit beteken egter nie dat openbare uitsaaldienste soos mis voor die son verdwyn nie. Trouens, juis die bogenoemde fak- tore gee daartoe aanleiding dat openbare uitsaaldienste sterker na vore tree en beskerm moet word as opvoedkundige, kulturele en on- twikkeingsmedia. Slegs deur 'n ge- sonde balans tussen private en openbare ultsaaldienste te bewerk- stellig, kan die besluitnemers oor die toekomstige Suid-Afrikaanse ult saalwese reg laat geskied aan die uitsaaiwese as handelsproduk, maar ook as 'n geestesproduk. Die huidige debat oor die Suid-Afri- kaanse uitsaaiwese word teen die agtergrond van die bogenoemde geskets.
format Article
id doaj-art-668b29534f414601a3ca039dcc5af5f7
institution Kabale University
issn 0259-0069
2957-7950
language English
publishDate 2022-11-01
publisher University of Johannesburg
record_format Article
series Communicare
spelling doaj-art-668b29534f414601a3ca039dcc5af5f72025-01-20T08:46:47ZengUniversity of JohannesburgCommunicare0259-00692957-79502022-11-0111110.36615/jcsa.v11i1.1984Die Suid-Afrikaanse - UitsaaiwesePieter Jacobus Fourie0University of South Africa Besluite oor die toekoms van die uitsaaiwese In Suid-Afrika is nie maklik nie. Kyk 'n mens na wat in die bulte land gebeur blyk dit dat regerings deur 'n aantal faktore forseer word om deregulering en privatisering as 'n ultweg te aanvaar. Die faktore wat 'n herdefiniëring van openbare ult saalkommunikasle afdwing is die onhaalbaarheid van objektiwiteit, ontwikkelinge op die gebied van die ultsaaltegnologie, die polimiese van televisie, professionalisering in die uitsaalberoepe en die ontwikkeling van die demokrasie. Hierdie faktore, wat in 'n groot mate deur die uit saalmedia self dikteer word, maak die aanvaarding van pluralisme as onafwendbaar. Dit beteken egter nie dat openbare uitsaaldienste soos mis voor die son verdwyn nie. Trouens, juis die bogenoemde fak- tore gee daartoe aanleiding dat openbare uitsaaldienste sterker na vore tree en beskerm moet word as opvoedkundige, kulturele en on- twikkeingsmedia. Slegs deur 'n ge- sonde balans tussen private en openbare ultsaaldienste te bewerk- stellig, kan die besluitnemers oor die toekomstige Suid-Afrikaanse ult saalwese reg laat geskied aan die uitsaaiwese as handelsproduk, maar ook as 'n geestesproduk. Die huidige debat oor die Suid-Afri- kaanse uitsaaiwese word teen die agtergrond van die bogenoemde geskets. https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/1984uitsaaiwese In Suid-Afrikaderegulering en privatiseringontwikkeling van die demokrasieprivate en openbare ultsaaldienste
spellingShingle Pieter Jacobus Fourie
Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese
Communicare
uitsaaiwese In Suid-Afrika
deregulering en privatisering
ontwikkeling van die demokrasie
private en openbare ultsaaldienste
title Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese
title_full Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese
title_fullStr Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese
title_full_unstemmed Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese
title_short Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese
title_sort die suid afrikaanse uitsaaiwese
topic uitsaaiwese In Suid-Afrika
deregulering en privatisering
ontwikkeling van die demokrasie
private en openbare ultsaaldienste
url https://journals.uj.ac.za/index.php/jcsa/article/view/1984
work_keys_str_mv AT pieterjacobusfourie diesuidafrikaanseuitsaaiwese