Magic in the ancient world: revealing antiquity 10 by F. Graf

Uit teks: As u nog onthou van Simon in Handelinge 8, van Bar-Jesus in Handeling 13, dan het u miskien die begeerte om meer te weet van die towenaars in die dae van die Nuwe Testament. Dan is u reg ingestel om die werk van Graf aan te durf. Dit is ’n omvattende werk oor die toordery in die Hellenist...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: S. P. J. K. Riekert
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2003-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/1622
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: As u nog onthou van Simon in Handelinge 8, van Bar-Jesus in Handeling 13, dan het u miskien die begeerte om meer te weet van die towenaars in die dae van die Nuwe Testament. Dan is u reg ingestel om die werk van Graf aan te durf. Dit is ’n omvattende werk oor die toordery in die Hellenisties-Romeinse wêreld. Dit raak al die aspekte van die lewe aan wat verband hou met die toorkuns: die regslewe, die antropologiese verband met die godsdiens en die neerslag daarvan in die literatuur. Die outeur het die verskynsel van towery bestudeer vanuit Egipties-Griekse papiri, Latynse en Griekse dokumente wat selfs die Boeke van Moses (Anastasi-papiri) insluit. Dan is ons weer by Handelinge, en wel 7:22 wat deur die Grieks-Romeinse heidendom gebruik word om Moses as towenaar te beskou.
ISSN:1015-8758
2309-9089