Alles uit sy Vaderhand

Uit teks: Dit maak ’n mens verleë om oor jouself te vertel. Ek sou liewer oor die Here wou skryf: oor sý roeping, toerusting, genade, geduld en volharding met my. As dit van mý afgehang het, sou ek meermale maklik kon tou opgooi. Maar omdat dit van Hóm afgehang het, kon soiets glad nie gebeur het n...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: S. A. Strauss
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2006-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2103
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Dit maak ’n mens verleë om oor jouself te vertel. Ek sou liewer oor die Here wou skryf: oor sý roeping, toerusting, genade, geduld en volharding met my. As dit van mý afgehang het, sou ek meermale maklik kon tou opgooi. Maar omdat dit van Hóm afgehang het, kon soiets glad nie gebeur het nie. Deur sy Gees en Woord het Hy my getrou tot hiertoe gelei. Telkens het Hy my met tekste soos byvoorbeeld Kolossense 4:17 gekonfronteer: “En sê vir Argippus: Gee jou aandag (blepe) aan die taak (diakonia) wat jy in diens van die Here aanvaar het, sodat jy dit kan voltooi.”
ISSN:1015-8758
2309-9089