Jesus se sterwensuur is sy troonbestyging as koning (Jn.19:16b-22)

Om jaar na jaar die lydentstyd vars en nuut oor dieselfde historiese stof, naamlik oor die lyding en sterwe van Jesus te preek, is vir geen predikant maklike nie. As die unieke boodskap van elk van die vier Evangelies verreken word deur deeglike eksegese, word nuwe perspektiewe egter ontsluit wat d...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: F.W. Neser
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 1994-12-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/6438
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Om jaar na jaar die lydentstyd vars en nuut oor dieselfde historiese stof, naamlik oor die lyding en sterwe van Jesus te preek, is vir geen predikant maklike nie. As die unieke boodskap van elk van die vier Evangelies verreken word deur deeglike eksegese, word nuwe perspektiewe egter ontsluit wat die prediker in staat stel om hierdie (historiese) byna oorbekende stof telkens "anders" te preek. Met hierdie preekhulp word gepoog om iets van die uniekheid van die Johannese vertelling van 'n greep uit die kruisigingsgebeure vir die prediker uit te lig.
ISSN:1015-8758
2309-9089