G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding

Uit teks: Die verskyning van ’n nuwe dogmatiek is vir ’n teoloog soos ’n groot doos sjokolade: Jy moet dit stadig stukkie vir stukkie proe, en jy mag dit maar geniet! Om hierdie boek van die twee professore van die Vrye Universiteit in Amsterdam deur te werk is louter vreugde. Hulle skryf ’n lekker...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: S. A. Strauss
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2015-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2706
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
_version_ 1823858821719654400
author S. A. Strauss
author_facet S. A. Strauss
author_sort S. A. Strauss
collection DOAJ
description Uit teks: Die verskyning van ’n nuwe dogmatiek is vir ’n teoloog soos ’n groot doos sjokolade: Jy moet dit stadig stukkie vir stukkie proe, en jy mag dit maar geniet! Om hierdie boek van die twee professore van die Vrye Universiteit in Amsterdam deur te werk is louter vreugde. Hulle skryf ’n lekker lewendige, beeldryke Nederlands. Hulle boek is stewig gebind en hanteer maklik. En die handige registers van Bybeltekste, outeurs se name en teologiese begrippe vergemaklik herhaaldelike naslaan. Dit is so jammer dat al minder Afrikaanssprekendes deesdae gemaklik Nederlands kan lees. Miskien moet die uitgewers ’n Engelse vertaling oorweeg. Dit sal beslis ’n baie wyer afsetgebied verseker.
format Article
id doaj-art-1cef158b6a504133a8b78f935d95856e
institution Kabale University
issn 1015-8758
2309-9089
language English
publishDate 2015-06-01
publisher University of the Free State
record_format Article
series Acta Theologica
spelling doaj-art-1cef158b6a504133a8b78f935d95856e2025-02-11T09:54:05ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90892015-06-0135110.38140/at.v35i1.2706G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleidingS. A. Strauss0University of the Free State, South Africa Uit teks: Die verskyning van ’n nuwe dogmatiek is vir ’n teoloog soos ’n groot doos sjokolade: Jy moet dit stadig stukkie vir stukkie proe, en jy mag dit maar geniet! Om hierdie boek van die twee professore van die Vrye Universiteit in Amsterdam deur te werk is louter vreugde. Hulle skryf ’n lekker lewendige, beeldryke Nederlands. Hulle boek is stewig gebind en hanteer maklik. En die handige registers van Bybeltekste, outeurs se name en teologiese begrippe vergemaklik herhaaldelike naslaan. Dit is so jammer dat al minder Afrikaanssprekendes deesdae gemaklik Nederlands kan lees. Miskien moet die uitgewers ’n Engelse vertaling oorweeg. Dit sal beslis ’n baie wyer afsetgebied verseker. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2706
spellingShingle S. A. Strauss
G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding
Acta Theologica
title G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding
title_full G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding
title_fullStr G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding
title_full_unstemmed G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding
title_short G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding
title_sort g van den brink c van der kooi christelijke dogmatiek een inleiding
url https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2706
work_keys_str_mv AT sastrauss gvandenbrinkcvanderkooichristelijkedogmatiekeeninleiding