G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding
Uit teks: Die verskyning van ’n nuwe dogmatiek is vir ’n teoloog soos ’n groot doos sjokolade: Jy moet dit stadig stukkie vir stukkie proe, en jy mag dit maar geniet! Om hierdie boek van die twee professore van die Vrye Universiteit in Amsterdam deur te werk is louter vreugde. Hulle skryf ’n lekker...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2015-06-01
|
Series: | Acta Theologica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2706 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Uit teks: Die verskyning van ’n nuwe dogmatiek is vir ’n teoloog soos ’n groot doos sjokolade: Jy moet dit stadig stukkie vir stukkie proe, en jy mag dit maar geniet! Om hierdie boek van die twee professore van die Vrye Universiteit in Amsterdam deur te werk is louter vreugde. Hulle skryf ’n lekker lewendige, beeldryke Nederlands. Hulle boek is stewig gebind en hanteer maklik. En die handige registers van Bybeltekste, outeurs se name en teologiese begrippe vergemaklik herhaaldelike naslaan. Dit is so jammer dat al minder Afrikaanssprekendes deesdae gemaklik Nederlands kan lees. Miskien moet die uitgewers ’n Engelse vertaling oorweeg. Dit sal beslis ’n baie wyer afsetgebied verseker.
|
---|---|
ISSN: | 1015-8758 2309-9089 |