'n Woord vooraf

Uit teks: Dit is bekend dat ad fontes ’n roepkreet was van die Italiaanse Renaissance gedurende die laat-vyftiende en vroeg-sestiende eeu. In hierdie opsig het dit by die Italiaanse Humanisme gewys op ’n terugkeer na die “klassieke” bronne, met ander woorde die fontes van die Griekse en Latynse gel...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Victor E. d'Assonville
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2004-01-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2010
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Dit is bekend dat ad fontes ’n roepkreet was van die Italiaanse Renaissance gedurende die laat-vyftiende en vroeg-sestiende eeu. In hierdie opsig het dit by die Italiaanse Humanisme gewys op ’n terugkeer na die “klassieke” bronne, met ander woorde die fontes van die Griekse en Latynse geleerdheid uit die antieke tyd. Noord van die Alpe egter, by die beweging wat as die Christelike Humanisme bekendstaan (in onderskeid van die Italiaanse Humanisme), het die klem verskuif na die Skrif, die vroeë Christelike outeurs en die kerkvaders as die fontes. Só — met ad fontes as ’n beroep op die vroeë kerk, in die besonder op die kerkvaders — is die weg vir die daaropvolgende Reformasie voorberei: terug na die Skrif as Woord van God.
ISSN:1015-8758
2309-9089