Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011
Die oogmerke van hierdie eietydse kerkgeskiedenis is tweeledig. Aan die een kant wil ek in die behoefte voorsien om ’n resente geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) in algemene sinodale verband te skryf. Om die hoofsake van ’n bietjie minder as twee dekades in hulle hooflyne...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2013-12-01
|
Series: | Acta Theologica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2584 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
_version_ | 1823858743880712192 |
---|---|
author | Piet Strauss |
author_facet | Piet Strauss |
author_sort | Piet Strauss |
collection | DOAJ |
description |
Die oogmerke van hierdie eietydse kerkgeskiedenis is tweeledig. Aan die een kant wil ek in die behoefte voorsien om ’n resente geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) in algemene sinodale verband te skryf. Om die hoofsake van ’n bietjie minder as twee dekades in hulle hooflyne te boek te stel en krities te bekyk. ’n Kykie wat natuurlik vanuit eietydse en (my) eie oë plaasvind. Die titel kondig dit aan: in die periode na 1994 bevind die NG Kerk hom in die branding. Hierdie jaar het nie alleen in die Suid-Afrikaanse staatsopset ’n nuwe bedeling gebring nie, ook in die NG Kerk. Beter gestel, politiek Suid-Afrika het die NG Kerk in 1994 in ’n nuwe politieke gemeenskap met ’n nuwe etos – in ’n totale nuwe omgewing – geplaas. ’n Etos waarmee die NG Kerk moes rekening hou en wat ook aan hom sou afgee. Daarby het die kerk in hierdie twee dekades heelwat interne verskuiwings beleef: struktureel, liturgies en selfs leerstelling.
|
format | Article |
id | doaj-art-05c7d6c73d4644ac9983e2f328a08f54 |
institution | Kabale University |
issn | 1015-8758 2309-9089 |
language | English |
publishDate | 2013-12-01 |
publisher | University of the Free State |
record_format | Article |
series | Acta Theologica |
spelling | doaj-art-05c7d6c73d4644ac9983e2f328a08f542025-02-11T09:58:07ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90892013-12-011810.38140/at.v0i18.2584Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011Piet Strauss0University of the Free State, South Africa Die oogmerke van hierdie eietydse kerkgeskiedenis is tweeledig. Aan die een kant wil ek in die behoefte voorsien om ’n resente geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) in algemene sinodale verband te skryf. Om die hoofsake van ’n bietjie minder as twee dekades in hulle hooflyne te boek te stel en krities te bekyk. ’n Kykie wat natuurlik vanuit eietydse en (my) eie oë plaasvind. Die titel kondig dit aan: in die periode na 1994 bevind die NG Kerk hom in die branding. Hierdie jaar het nie alleen in die Suid-Afrikaanse staatsopset ’n nuwe bedeling gebring nie, ook in die NG Kerk. Beter gestel, politiek Suid-Afrika het die NG Kerk in 1994 in ’n nuwe politieke gemeenskap met ’n nuwe etos – in ’n totale nuwe omgewing – geplaas. ’n Etos waarmee die NG Kerk moes rekening hou en wat ook aan hom sou afgee. Daarby het die kerk in hierdie twee dekades heelwat interne verskuiwings beleef: struktureel, liturgies en selfs leerstelling. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2584 |
spellingShingle | Piet Strauss Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011 Acta Theologica |
title | Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011 |
title_full | Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011 |
title_fullStr | Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011 |
title_full_unstemmed | Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011 |
title_short | Kerkwees in die Branding. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in algemene sinodale verband 1994-2011 |
title_sort | kerkwees in die branding die nederduitse gereformeerde kerk in algemene sinodale verband 1994 2011 |
url | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2584 |
work_keys_str_mv | AT pietstrauss kerkweesindiebrandingdienederduitsegereformeerdekerkinalgemenesinodaleverband19942011 |