Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s
Uit teks: Die boek bied wat die titel suggereer: ’n Bybelse teologie wat bepaalde hooflyne en temas bevat. In die inleidende hoofstuk word die uitgangspunt en metodologiese vertrekpunte duidelik uiteengesit. Die boek is ’n Bybelse Teologie. Daarmee word bedoel “een samenhangende weergave van het sp...
Saved in:
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2013-06-01
|
Series: | Acta Theologica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2510 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
_version_ | 1823858742527000576 |
---|---|
author | S. D. Snyman |
author_facet | S. D. Snyman |
author_sort | S. D. Snyman |
collection | DOAJ |
description |
Uit teks: Die boek bied wat die titel suggereer: ’n Bybelse teologie wat bepaalde hooflyne en temas bevat. In die inleidende hoofstuk word die uitgangspunt en metodologiese vertrekpunte duidelik uiteengesit. Die boek is ’n Bybelse Teologie. Daarmee word bedoel “een samenhangende weergave van het spreken in de Bijbel over God en mens”. Hiermee word ’n belangrike uitgangspunt gestel. Die Bybel bied geen gesistematiseerde weergawe aan van wie God is en hoe mense God moet verstaan nie. Die vraag na ’n Bybelse teologie word beantwoord deur die verhaalstruktuur van die Bybel en die voortdurende verhouding tussen God en mens wat hom binne die Bybel afspeel, in ag te neem.
|
format | Article |
id | doaj-art-01eda1c2891f42eea419fca140ec5146 |
institution | Kabale University |
issn | 1015-8758 2309-9089 |
language | English |
publishDate | 2013-06-01 |
publisher | University of the Free State |
record_format | Article |
series | Acta Theologica |
spelling | doaj-art-01eda1c2891f42eea419fca140ec51462025-02-11T09:58:08ZengUniversity of the Free StateActa Theologica1015-87582309-90892013-06-0133110.38140/at.v33i1.2510Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’sS. D. Snyman0University of the Free State, South Africa Uit teks: Die boek bied wat die titel suggereer: ’n Bybelse teologie wat bepaalde hooflyne en temas bevat. In die inleidende hoofstuk word die uitgangspunt en metodologiese vertrekpunte duidelik uiteengesit. Die boek is ’n Bybelse Teologie. Daarmee word bedoel “een samenhangende weergave van het spreken in de Bijbel over God en mens”. Hiermee word ’n belangrike uitgangspunt gestel. Die Bybel bied geen gesistematiseerde weergawe aan van wie God is en hoe mense God moet verstaan nie. Die vraag na ’n Bybelse teologie word beantwoord deur die verhaalstruktuur van die Bybel en die voortdurende verhouding tussen God en mens wat hom binne die Bybel afspeel, in ag te neem. https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2510 |
spellingShingle | S. D. Snyman Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s Acta Theologica |
title | Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s |
title_full | Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s |
title_fullStr | Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s |
title_full_unstemmed | Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s |
title_short | Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s |
title_sort | spronk k van wieringen a reds de bijbel theologisch hoofdlijnen en thema s |
url | https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2510 |
work_keys_str_mv | AT sdsnyman spronkkvanwieringenaredsdebijbeltheologischhoofdlijnenenthemas |