Spronk, K. & Van Wieringen, A. (reds), De Bijbel theologisch. Hoofdlijnen en thema’s

Uit teks: Die boek bied wat die titel suggereer: ’n Bybelse teologie wat bepaalde hooflyne en temas bevat. In die inleidende hoofstuk word die uitgangspunt en metodologiese vertrekpunte duidelik uiteengesit. Die boek is ’n Bybelse Teologie. Daarmee word bedoel “een samenhangende weergave van het sp...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: S. D. Snyman
Format: Article
Language:English
Published: University of the Free State 2013-06-01
Series:Acta Theologica
Online Access:https://journals.ufs.ac.za/index.php/at/article/view/2510
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Uit teks: Die boek bied wat die titel suggereer: ’n Bybelse teologie wat bepaalde hooflyne en temas bevat. In die inleidende hoofstuk word die uitgangspunt en metodologiese vertrekpunte duidelik uiteengesit. Die boek is ’n Bybelse Teologie. Daarmee word bedoel “een samenhangende weergave van het spreken in de Bijbel over God en mens”. Hiermee word ’n belangrike uitgangspunt gestel. Die Bybel bied geen gesistematiseerde weergawe aan van wie God is en hoe mense God moet verstaan nie. Die vraag na ’n Bybelse teologie word beantwoord deur die verhaalstruktuur van die Bybel en die voortdurende verhouding tussen God en mens wat hom binne die Bybel afspeel, in ag te neem.
ISSN:1015-8758
2309-9089